|
Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) het in 1991 tot stand gekom. Die vereniging ondersteun die beoefening, onderrig en bevordering van die Neerlandistiek (d.w.s. die Nederlandse taal, letterkunde en kultuur) in Suider-Afrika. Die SAVN werk nou met die Nederlandse Taalunie saam, en ontvang ook finansiële steun van hierdie liggaam.
|
|
Lees meer...
|